Ons Winkel
“Toegewyd aan die geluk, gesondheid en welstand van jou troeteldier – met sorg gekiesde produkte waarop jy kan vertrou.”
Alles vir gelukkige troeteldiere
By Snuffels se Shop glo ons dat elke troeteldier die beste liefde, sorg en produkte verdien. Ontdek ons reeks produkte om jou harige vriend gesond, gemaklik en gelukkig te hou.
Alles wat jou troeteldier nodig het
Van speeltyd tot daaglikse versorging, ons kies produkte wat jou troeteldier se lewe gemakliker, gelukkiger en voller liefde maak.
Ervaar vreugde met elke stertswaai en spin.
Gereelde Vrae
Alles wat jy moet weet oor Snuffels se Shop
Aflewering neem gewoonlik 5 tot 11 werksdae via Aramex koerierdienste. Bestellings word verwerk voor versending om te verseker dat Snuff se goed veilig by jou aankom.
Betalings word veilig verwerk via Yoco, 'n betroubare Suid-Afrikaanse betaalplatform. Jou finansiële inligting is te alle tye beskerm met die nuutste enkripsie tegnologie.
Produkte kan binne 7 kalenderdae teruggestuur word, mits ongebruik en in oorspronklike toestand, met bewys van aankoop. Ons wil verseker dat jy heeltemal tevrede is met jou Troeteldier produkte.
Kontak ons dadelik by snuffelsa@gmail.com. Ons sal die situasie regstel met 'n vervanging of terugbetaling. Jou tevredenheid is ons prioriteit.
Stuur 'n e-pos aan snuffelsa@gmail.com met jou bestelnommer en rede. Terugbetalings word verwerk via die oorspronklike betaalmetode na inspeksie van die teruggestuurde item.
Secure Checkout With